Nathan Engelbrecht, ’n leerling aan die Welkom-Volkskool, het ’n tweede plek in die aanlyn Cluster Mental Maths-kompetisie vir gr. 3-leerlinge behaal.