Keegan Keyser (gr. 3) van die Primêre Skool Naudeville het op 15 April in die All Out War-toernooi van Ring Contact Fighting Arts (RCFA) in Potchefstroom meegeding, in verskeie nommers, en drie medaljes ontvang: goud, silwer en brons.Foto: Verskaf