Die seuns van die Primêre Skool Naudeville se eerste rugbyspan het Saterdag (19/02) die SA Rugby Legends-dag by die Hoërskool Trio in Kroonstad bygewoon en aan die rugbykliniek deelgeneem. Van links is, voor: Donovan van der Merwe