Nie eens Welkom se bibberweer Saterdag (10/06) kon vlooimarkliefhebbers van die stalletjies weghou nie. Hier is Lien van Niekerk (regs) wat sedert 2004 haar stalletjie van handgemaakte juwele en gehekelde items beman, en Ousus Clark.Foto: Marti Will