Die Amari-skool bied op 7 en 8 September ’n melodrama in die Ferdi Meyersaal in Welkom aan.

Kaartjies kos R100 per persoon vir die vertoning op 7 September, en R120 per persoon vir 8 September.

’n Kaartjie gee toegang tot die vertoning, asook ’n ete met nagereg.

You need to be Logged In to leave a comment.