Odensia nagreeks

Odensia nagreeks
Odensia nagreeks

Odensia nagreeks
Odensia nagreeks

Odensia nagreeks
Odensia nagreeks

Odensia nagreeks
Odensia nagreeks

Odensia nagreeks
Odensiqa nagreeks

Odensiqa nagreeks
Groot opwinding heers onder rugby- en netbalspelers in die aanloop tot die Vista-Odensia-aandreeks.

Buiten die opwinding op die veld, heers daar ‘n feestelike atmosfeer.

Wedstryde word vanaf 12 en 20 Maart by die Laerskool Odensia in Odendaalsrus gespeel. 

Weereens beteken dit vyf dae se opwinding vir die streek en sy kinders.

Skole van oor die Noord-Vrystaat heen gaan wedywer vir die eer om as topskool gekroon te word.

Vista is al 26 jaar die hoofborg van dié aandreeks.

Piet Odendaal, skoolhoof, sê die skool is dankbaar vir alle betrokkenes se samewerking.

“Ons waardeer die Gouveldgemeenskap. Odensia-groete.”

You need to be Logged In to leave a comment.