Skitter op die baan

Skitter op die baan

Die o.16A-netbalspan van Welkom-Gimnasium het op die naweek van 18 Junie ’n derde plek in die Vrystaat behaal met uitspeelwed­stryde in Bloemfontein. Hiermee is na die Suid-Afrikaanse kampioenskapsbyeenkoms deurgedring wat in Augustus in Boksburg plaasvind. Van links is voor: Claudia Loggenberg-Childs, Thina Speelman, Kiana van Vuuren en Sanita Burrows Credit: SYSTEM

Skitter op die baan

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.