Die spanlede is van links, Mikaeel Hoosen (ontwikkeling­skut), Keagon Smith, Albert Gusti, Nick Schoonwinkel (spankaptein), Coenie Schoonwinkel, Robin Crabb en Theuns Delport.Foto: Verskaf


Die Team Free State-skietspan het aan die Suid-Afrikaanse kampioenskapsbyeenkoms by Riebeeck-Kasteel op 7 een 8 Oktober deelgeneem.

Die span het goed gevaar en ses goue, vyf silwer-, en sewe bronsmedaljes is verower.

Robin Crabb en Theuns Delport het albei in die 25 m-luggeweerafdeling gewen. Delport het in die junior afdeling deelgeneem.

You need to be Logged In to leave a comment.