Jan Jacobs, Odendaalsrus: Ek volg die storie op van ’n pienk kruis in Burenstraat, Welkom. Het iemand dalk enige inligting oor dié kruis? Ek wil graag ’n naam en datum by die kruis sit en die gebied laat skoonmaak. Dit is ’n dumping site, en dit kan nie reg wees nie. Ek is gesê dat ’n meisie daar vermoor is. Sy was glo ’n student. As iemand kan help, sal ek dit waardeer. Foto: Verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.