Pak skoolloopbaan saam-saam aan: Die Primêre Skool Naudeville spog met vier stelle tweelinge wat vanjaar saam met 101 ander gr. 1-leerlinge hul skoolloopbaan aan dié skool begin het. Van links is Mc-Kyla en Kelsy Klopper, Lume en Liam van den Berg, Ciara en Chloe Wolmarans, en Enzo en Beuhle Jordaan. Foto: Verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Untitled post 265989
    Vista E-edition 10 July 2025