Die Dameskring in Welkom het Saterdag (12/08) ’n suksesvolle sessie vir ouers van kleuters by die NG kerk Erfdeel in Riebeeckstad aangebied. Ouers het leiding ontvang oor hoe om waardes by hul kleuters te vestig. Die sessie is deur Marda Oosthuizen van Bloemfontein aangebied.Van links is Suzanne Myburgh (Dameskring Bloemfontein), Annette van der Merwe (Welkom-lid), Marda Oosthuizen (aanbieder), Marie van Rooyen (Welkom-lid) en Gianna du Plessis (Welkom-voorsitter).Foto: Verskaf


Sessie ’n handleiding vir ouers

You need to be Logged In to leave a comment.