Die bestuur van die Kouga-tak van SAGES Gholf vir 2025 is onlangs herkies. SAGES is die Suid-Afrikaanse senior gholfgemeenskap met takke oral oor die land, waaraan persone bo 50 jaar mag behoort. Die doel van SAGES is om ’n aangename, mededingende platform te skep waar vriendskappe gesmee word. Agter, van links, is Gerrie Erasmus (sekretaris) en Ewald de Beer (tesourier). Voor is Celéste Scheepers (voorsitter) en Cecíle van Rie (kaptein). Foto:VERSKAF


SAGES bestuur vir 2025

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 4 December 2025
    Vista E-Edition 4 December 2025

Gift this article