Ná drie jaar van geen judo het die Harmony-judoklub op 22 Oktober sy eerste toernooi in Virginia aangebied. Van links is, voor: Dante van Zyl (goud, 8 jaar), Tryden du Toit (goud, 6 jaar), Kaelim Kleinhans (goud, 7 jaar), Ethan du Toit (goud, 8 jaar) en Willem Brits (goud, 3 jaar)