Twee gewapende mans met klapmusse het Jan Went- zel (80), ’n boer van Virginia, op Dins- dag, 15 November, oorval.

risingsunlenasia.co.za

Huisrowers het ’n bejaarde boer van Virginia, Jan Went- zel (80), op Dins- dag, 15 November, oorval. sê hy het verlede week probleme verwag toe sy honde vergiftig is, maar is steeds onkant deur huisrowers betrapTerwyl hy goed uit sy motor gelaai het, het twee gewapende mans met klapmusse en handskoene aan, hom gekonfronteer.

Wentzel sê hy ry daagliks elke dag na sy plaas buite die dorp en het juis in die dorp gaan bly, omdat sy kinders gevoel het dis veiliger as op die plaas.

Verlede Dinsdag Op die dag was dit reënerig en hy het hy besluit om eers bank toe te gaan en ’n paar takies in die dorp af te handel, voordat hy plaas toe ry.

Hy is in sy Hulle het hom in die mo- torhuis gedwing en sy hande is met kabelbinders agter sy rug vas- gemaak. Sy tuin- werker was reeds daar vasgemaak.

Hulle het hom Hy en die wer- ker is in die huis gedwing en is reguit na sy klein- seun, Wentzel Erasmus (20), se kamer waar dié se kamer gestap en hom met ’n pistool teen sy kop wakker gemaak is.

Die huiswerker wat net Dinsdae werk, is ook vasgebind.

Wentzel, die twee werkers en sy kleinseun is na die hoofslaapkamer gedwing, waar sy vrou Elsa (79) was.

“Hulle het haar duidelik nie as ’n bedreiging gesien nie omdat sy fisiek gestremd is en het net haar selfoon by haar afgeneem, sê Wentzel.

“Hulle het haar duidelik nie as ’n bedreiging gesien nie omdat sy fisiek gestremd is en het net haar selfoon by haar afgeneem, sê Wentzel.

“Die ergste vir my was hoe hulle heeltyd ’n vuurwapen op my kleinseun gerig gehou het.”

“Die ergste vir my was hoe hulle heeltyd ’n vuurwapen op my kleinseun gerig gehou het.”

Die mans het die kluissleutels geëis en ’n klein hoeveelheid geld, ’n haelgeweer, Browning-pistool en juwele uitgehaal.

“Hulle het Elsa se ringe van haar vingers en ’n goue halssnoer van haar nek gehaal.”Die mans, wat Afrikaans, Engels en Sotho gepraat het, wou weet waar die tweede kluis is.

Wentzel sê hy het aan hulle gesê dat hy nie nog ’n kluis het nie.

“Dis vir my glas- helder dat die ro- wers inligting oor ons doen en late gehad het en alles fyn beplan was,” sê hy.. Die bure sê ’n wit motor het die oggend op en af in die straat ge- ry en een van die rowers het op sy selfoon gepraat. Hy glo die wit motor was die wegkommotor.

You need to be Logged In to leave a comment.