Die Handjie Vol-groep is weer hard aan die werk en hulle nuutste projek vir 2025 is reeds voltooi. Hulle het die R70-pad tussen Odendaalsrus en Riebeeckstad veilig gemaak. “Die pad is gevaarlik, en ons was self amper getuies van ’n ongeluk omdat mense uitswaai vir groot gate,” sê Jan Jacobs, stigter van die groep vrywilligers. Van links is Andile Xuma, Neo Broems en Anton Erasmus. Foto: Verskaf


Rol moue op vir veiligheid

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article