Rou riool dam reeds vir bykans ’n jaar in Queensweg in Saaiplaas, Virginia, op. Inwoners is briesend omdat die werknemers by die Mathjabeng-munisipaliteit vir die afgelope jaar hul oproepe en klagte hieroor blatant ignoreer.

Verskaf

Rou riool dam reeds vir bykans ’n jaar in Queensweg in Saaiplaas, Virginia, op.

Inwoners is briesend omdat die werknemers by die Mathjabeng-munisipaliteit vir die afgelope jaar hul oproepe en klagte hieroor blatant ignoreer.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 4 December 2025
    Vista E-Edition 4 December 2025

Gift this article