Altesaam tien gimnaste van die Riebeeckstad-gimnastiekklub het aan Gimnastiek Suid-Afrika se kompetisie op 23 en 24 Junie deelgeneem. Van links is, voor: Lu-Dine Thokoa (vlak 1, goud), Sebabatso Mphuthi (vlak 1, goud), Boitumelo Tsaoane (vlak 1, goud) en Zoe Penn (vlak 1, silwer)