Drie leerlinge aan die Naudeville Primêre Skool het aan die Noord-Vrystaatse muurbal­toernooi deelgeneem. Die byeenkoms is op 25 Februarie by die Rovers-klub in Welkom aangebied. Van links is Danica Oliver (kampioen, meisies o.13), Bree Oliver (tweede, meisies o.11) en Caylee Oliver (derde, meisies o.11). Foto: Verskaf