Op pad oorsee

Ses rugbyspelers van die Goudveld-Hoër­skool is gekies vir die Travel and Sport-sewes-uitnodigingspanne wat volgende jaar na onderskeidelik Argentinië en Mauritius gaan toer.

Ses rugbyspelers van die Goudveld-Hoër­skool is gekies vir die Travel and Sport-sewes-uitnodigingspanne wat volgende jaar na onderskeidelik Argentinië en Mauritius gaan toer. Van links is Ru-Br­an Kock (o.17), Juan van Heerden (o.15), Jonathan Olivier (o.17), Joshua Coertzen (o.17), en JM Rensburg (o.15). Afwesig: Kamohelo Moloki (o.15).Foto: Verskaf

Credit: SYSTEM

Ses rugbyspelers van die Goudveld-Hoër­skool is gekies vir die Travel and Sport-sewes-uitnodigingspanne wat volgende jaar na onderskeidelik Argentinië en Mauritius gaan toer.

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.