Wian Fourie, kaptein van Welkom-Gimnasium se eerste rugbyspan:

Groot opwinding heers. Ná twee jaar se uitstel, kan ons weer die jaarlikse derby aanpak.

Ek moedig almal aan om nie hierdie geleentheid mis te loop nie.

By voorbaat wil ek ons ondersteuners bedank. Dit is vir my ’n groot voorreg om die swart trui te lei.

Ons dank ons Hemelse Vader vir hierdie geleentheid om ons talente, wat Hy vir ons gegee het, uit te leef.

Oorwinning is die einddoel vir elke span, maar laat ons nie vergeet om dit ook te geniet nie.

Sterkte aan al die Gimmie-spanne en hul teenstanders.

Once a Gimmie, always a Gimmie!

You need to be Logged In to leave a comment.