Die Welkom-stoeiklub se lede het op 6 Augustus geseë­vier in die ope kampioenskap van die Johnnie Reitz Big 5-toernooi. Die toernooikampioenskap is op die LC de Villiers-sportterrein van die Universiteit van Pretoria (UP) gehou. Altesaam 776 stoeiers is ingeskryf. Van links is, voor: Eben Jonker (o.7, tweede in die gewigsafdeling vir 35,9 kg tot 36,4 kg), CJ Swart (o.11, vierde in die afdeling 43,2 kg tot 47,0 kg) en Jared van der Merwe (o.7, derde in die afdeling 26,2 kg tot 26,7 kg)

  • Untitled post 265989
    Vista E-edition 10 July 2025