Christene vier Paasfees omdat hulle glo dat Jesus Christus met sy koms die wêreld verander het. In Johannes 3:16 lees ons: “Want so lief het God die wêreld gehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.” In Johannes 14:6 sê Jesus: “Ek is die weg en die waarheid en die lewe. Niemand kom na die Vader behalwe deur My nie.”Vistawens sy lesers en adverteerders ’n geseënde en veilige Paasfees toe. Vistase kantoor sal op Vrydag 29 Maart en Maandag 1 April gesluit wees.