Die Laerskool Odensia in Odensaalsrus het drie nuwe assistent-onderwysers verwelkom. Van links is JJ Nortjè, Chanè Schimper en Zani de Kluiver. Foto: Verskaf