Die nuwe personeel aan die Primêre Skool Naudeville is van links Jana Els (gr. 2, aflos), Louisa Burger (gr. 1, aflos), Cecile Cronje (gr. 6), Eliz-Marie Pieterse (gr. 3) en Hanli Vorstman (middelgroep).