Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Beste matrikulant in VS verklap geheim vir sukses
“Om die nommer-een matrikulant in die Vrystaat te wees, laat my baie emosioneel voel.”
-
Kom deel nuwe ywer en kennis by skool
Daar het vanjaar vier nuwe onderwysers by die Primêre Skool Naudeville in Welkom aangesluit. Van links is San-Mari Oelofse (gr.3), Chené Jansen van Vuuren (gr.6), Chané Otto (gr.4) en Devan…
-
Bek-en-klouseer moet tot ramp verkaar word, vra Vrystaat Landbou
Vrystaatse boere vra ingryping van die regering om bek-en-klouseer tot ramp te verklaar. Dit kom ná die ongekende toename in die siekte oor die feestyd.
-
Dié riglyne help bepaal of jou kind emosioneel gereed is vir graad 1
Ontdek verskeie faktore wat bepaal of jou kind gereed is vir graad 1, insluitend emosionele gereedheid en selfvertroue.
-
Kersvader het kom inloer
Die kleuters van die Isobel Cooke-kleuterskool in Odendaalsrus het op 28 November Kersfees gevier. Kersvader het geskenkies oorhandig. Die foto toon onder andere Karano Sephofana, Zanli Viljoen en Handré Swiegelaar.
-
Werk vir water amper klaar
Die inwoners van Matjhabeng kan na verligting uitsien, aangesien die opknapping van die Thabong- en Kutlwanong-afvalwaterbehandelingsaanlegte en pompstasies amper voltooi is. Ondanks die vooruitgang is elektrisiteitsaansluitings uitdagend weens vandalisme en…
-
Glo gerus weer soos ‘n kind
Die behoefte om in beheer te wees, kan ons weerhou van vertroue in God. Soos die geboorte van Jesus gewys het, gebeur dinge dikwels nie soos beplan nie. Kersfees herinner…
-
Sporttalent skitter
Rihane Liebenberg, a 17-year-old hockey player from Welkom, recently returned from a successful tournament in Italy with the SS Rhino team. A Grade 11 student, her hockey journey began in…
-
Bultfontein-liggiefees toon gemeenskapsgees ondanks gure weer
Die Bultfontein-liggiefees op 8 Desember het, ondanks slegte weer, baie mense gelok. Dit was die tweede jaar van die straatmark voor die ouetehuis, wat ‘n groot sukses was. Uitstallers het…










