Hierdie spelers het by die Welkom-rolbalklub aan die midweekspel deelgeneem.

Verskaf Credit: SYSTEM

Die rolbal- sosiale midweekspel word tweeweekliks in die Goudveld gehou. Die geleentheid word by die verskillende klubs in die streek en omliggende dorpe soos Hennenman en Ventersburg aangebied. Belangstellendes word genooi om deel te neem deur hulle by hul naaste rolbalklub aan te sluit. 

You need to be Logged In to leave a comment.