Neem leiding by skool

Die raadsvoorsitters van die Primêre Skool Naudeville vir die eerste kwartaal is gekies.


Die raadsvoorsitters van die Primêre Skool Naudeville vir die eerste kwartaal is van links Cassie Bresler, Rene Steenberg (albei gr. 7A), Ignus Maritz, Liane Schwarts (albei gr. 7B), Hannes Hoogendyk en Xonnel Long (albei gr. 7C). Inlas: Christey-Lee du Plessis is as ’n assistent in die grondslagfase by die skool aangestel.Foto’s: Verskaf
Die raadsvoorsitters van die Primêre Skool Naudeville vir die eerste kwartaal is gekies.
Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.