Nardus Cronje, ‘n leerling van die Primêre Skool Naudeville is gekies as die kaptein van die o.13 Griffons rugbyspan wat tydens die Cravenweek rugby 29 Junie – 4 Julie in Oos-Londen gaan speel.