Die Amari-skool in Welkom se MelodrAmari word weer vanjaar aangebied.
Die vertoning is op 8 en 9 September by die skool te sien. Die kaartjies vir bywoning en ’n ete op die Donderdag8 September kos R100. Vrydag se kaartjies kos R120, elk enook ’n in,met ’npoeding word by dié ete saam met bywoning daarby, ingesluit.
“Kom ry saam met ons op die Amari-trein en sien wat alles by ons wonderlike skool gebeur,” sê Phillip Scott, hoof.
“Die kinders se entoesiasme is aansteeklik, en daar sal iets wees vir oud en jonk om te geniet.”
Kaartjies is by die kantoor en onderwysers beskikbaar.
Skakel 057-352-8423 of 082-971-6307 om navrae oor die geleentheid te rig.