nr en Mej Persoonlikheid (Juniors) – Megan Wepener en Ryan Martin.

Mej. Goutie 2020 Senior (Virtueel), Neteske Beuken (Mej Goudveld), Coline van Wyk (eerste prinses) en Elme Scott (tweede prinses).

Mej. Goutie 2020 Junior (Virtueel), Ruane Janse van Vuuren (Mej. Goudveld Junior), Mienke Nieuwenhuis (eerste prinses) en Le-Rize Schoeman (tweede prinses).

Mnr en Mej Persoonlikheid (Seniors) – Dillen Scheepers en Neteske Beuken

Mnr. Goutie 2020 Senior (Virtueel), Dillen Scheepers (Mnr. Goudveld), Kian Kirsten (eerste prins) en Niel Harmse (tweede prins).

Mnr. Goutie 2020 Junior (Virtueel), SG Hamman (Mnr. Goutie Junior), Juan du Preez (eerste prins) en Hannes Fouche (tweede prins).

Die baie verwagde uitslae van die heel eerste virtuele Mej Goudveld is bekend gemaak.

Die twaalf bekende beoordelaars het noukeurig te werk gegaan om die 12 uiteindelike wenners aan te wys.

Eers moes die 40 finaliste op heel ongewone en tot nou toe onbeproefde manier hulself aan die gemeenskap en die beoordelaars bekend stel.

Elke finalis het ’n week gehad om ’n portefeulje saam te stel. Dit moes bestaan uit: ’n formele foto, ’n inperking-foto met ’n masker aan, ’n video van hul tuistalent, asook ’n dagdrag- en ’n aanddrag-TikTok-video, waarin hulle sekere vrae moes beantwoord.

Die wenners is 11 Junie op Facebook aangekondig.
Die verskillende kategorie wenners van Mej. Goutie 2020
  • Mnr en Mej Persoonlikheid (Seniors) – Dillen Scheepers en Neteske Beuken
  • Mnr en Mej Persoonlikheid (Juniors) – Megan Wepener en Ryan Martin.
  • Fotogenies (Seniors) – Edrich Maass en Anay Brits.
  • Fotogenies (Juniors) – Ryan Martin en Caitlin Betts.Tuistalent Wenners (Seniors) – Coline Van Wyk en Kian Kirsten.
  • Tuistalent wenners (Juniors) – Megan Wepener en Ryan Martin.
  • Tik Tok Wenners (Seniors) – Cobus Myburgh en Bianca Kellerman.
  • Tik Tok (Juniors) – Janco Maass en Carrison Maitland
Die wenners van Mej. en Mnr. Goutie 2020 Virtueel
  • Mej. Goutie 2020 Senior (Virtueel), Neteske Beuken (Mej Goudveld), Coline van Wyk (eerste prinses) en Elme Scott (tweede prinses).
  • Mnr. Goutie 2020 Senior (Virtueel), Dillen Scheepers (Mnr. Goudveld), Kian Kirsten (eerste prins) en Niel Harmse (tweede prins).
  • Mej. Goutie 2020 Junior (Virtueel), Ruane Janse van Vuuren (Mej. Goudveld Junior), Mienke Nieuwenhuis (eerste prinses) en Le-Rize Schoeman (tweede prinses).
  • Mnr. Goutie 2020 Junior (Virtueel), SG Hamman (Mnr. Goutie Junior), Juan du Preez (eerste prins) en Hannes Fouche (tweede prins).

You need to be Logged In to leave a comment.