Nicus Engelbrecht (11), ’n leerling aan die Primêre Skool Naudeville, het op 10 September aan die Vrystaat-hengelkampioenskap deelgeneem. Hy het in die o.19-afdeling deelgeneem, en hy en sy span was derde. Op 11 September het hy aan die eindronde van die hengelliga deelgeneem, en sy span was weer derde. Altwee hierdie kompetisies is by die Riviera-oord by Vaaldam aangebied.Foto: Verskaf


Maak lyn nat

You need to be Logged In to leave a comment.