Vier leerlinge aan die Primêre Skool Naudeville – van links, Dian van Brakel (gr. 6), Adriaan du Toit (gr. 6), Brendon Dicks (gr. 5) en Eugene Smith (gr. 3) – het op 13 Julie by die Hoër Tegniese Skool Welkom aan skaakproewe deelgeneem. Eugene het al sy wedstryde gewen. Foto: Verskaf


You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 4 December 2025
    Vista E-Edition 4 December 2025

Gift this article