Welkom-Gimnasium se A-span was tweede in die Hoërskool Fichardtpark se skaaktoernooi wat op 9 Maart in Bloemfontein gehou is. Van links is Jacques Els, Willie van Zyl, Lucille van Zyl, Valentino Dlamini, Ignatius Ma­khalai, Skai van Wyk en Mpumi Kunene. Afwesig: Kgotso Nale. Foto: Verskaf

Credit: SYSTEM