Lei nou gemeente

Pastoor Johan en Susan Taljaard is die nuwe herders­paar van die Blye Boodskap Bediening in Welkom. Hulle is reeds 20 jaar in die voltydse bediening waarvan die laaste tien jaar by die Bikers Church Welkom was. Hul visie is om die Goeie Nuus van die Evangelie uit te leef. Die intreepreek is op Sondag 21…

Pastoor Johan en Susan Taljaard is die nuwe herders­paar van die Blye Boodskap Bediening in Welkom. Hulle is reeds 20 jaar in die voltydse bediening waarvan die laaste tien jaar by die Bikers Church Welkom was. Hul visie is om die Goeie Nuus van die Evangelie uit te leef. Die intreepreek is op Sondag 21 Oktober.

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.