Sewe leerlinge aan die Welkom-Volkskool het topplekke in die Cluster Mental Maths-kompetisie behaal. Van links is Christilli Cronjé (eerste, gr. 4), Naudé Willemse (derde, gr. 4), Kara Taute (eerste, gr. 5), Mieke Strydom (derde, gr. 5), Leila Erasmus (derde, gr. 5), Ezelle Ehlers (eerste, gr. 6) en JP Botha (eerste, gr. 6).Foto’s: Verskaf