Carli Peuckert, ’n leerling aan die Naudeville Primêre Skool, het ’n tweede plek behaal in die Mental Maths-kompetisie vir gr. 3-leerlinge wat van 9 tot 11 Oktober in Bloemfontein plaasgevind het.Foto: Verskaf