Drie leerlinge aan die Primêre Skool Naudeville het rekords gebreek op die skool se kleuresportbyeenkoms wat op 21 Januarie gehou is. Van links is Diaan van Brakel (hy het die rekord van 1,40 m in hoogspring vir seuns o.13 geëwenaar), Jonathan Odendaal (11.35 in die 80 m vir seuns o. 11) en Dohandre Janse van Rensburg (32,22 m in die diskus vir seuns o.13 en 10,17 m in gewigstoot).Foto: Verskaf


Laat die rekords spat

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article