Twee spanne van die Rover­s-rolbalklub het die Triangulars-byeenkoms, wat op 29 en 30 Julie by die Rovers-rolbalklub aangebied is, gewen. Van links is Jan Coetzee (president NFS), saam met die vier mans wat die mans-vierespel gewen het: Frik Kleinhans, Joe Souteiro, Colin White en Walrich Schmidt. Foto: Verskaf


Laat die balle rol

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 15 January 2026
    Vista E-Edition 15 January 2026

Gift this article