Kursusgangers gelei om profeties te groei

Die Koninkryk Bedieninge van Christus bied kursus aan wat elke gelowige leer, oplei en toerus om God se stem te erken en te hoor.


Koningkryk Bediening van Christus

Koningkryk Bediening van Christus

Die Koninkryk Bedieninge van Christus bied kursus aan wat elke gelowige leer, oplei en toerus om God se stem te erken en te hoor.

Die vraag wat eindelik beantwoord word, is: God praat met elkeen van ons, maar erken ons wanneer Hy praat?

“Die skool wil elke gelowige vir hul dienswerk toerus, en hul profeties aktiveer,” sê Yvonne O’Neill van die Koninkryk Bedieninge van Christus.

Die kursus duur tien weke en klasse word op Maandagaande aangebied. Die eerste aanbieding is Maandag (31/01).

Skakel 057-353-4283 vir meer inligting.

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.