Altesaam 293 spanne het aan die rekord-poging vir die meeste vroue wat saam braai op Saterdag 10 Augustus by die Voluit Primêre Skool in Virginia, deelgeneem. Deur die oggend het 1 370 besoekers kom kyk hoe die spanne vorder. Ongelukkig is geen rekord is opgestel nie, maar joligheid het tussen die spanne wat saamgestel was van werknemers van sake-ondernemings, geheers. Hier is Magnesium Mojahi (links) en Keziah van Heerden. Photo: Marti Will


  • Untitled post 265989
    Vista E-edition 10 July 2025