Kop en skouers in gat

Die sinkgat op pad na die St. Helena-hospitaal kan volgens Jan Jacobs van die Handjie Vol-projek nie toegegooi word nie. “Daar moet ’n pyp ingesit word, want dit is deel van die stormwaterstelsel. Die grond wat ingeval het, moet uitgehaal word. Dit is ’n baie gevaarlike situasie,” sê hy. By Jessica Fouché, wat wys hoe…


Die sinkgat op pad na die St. Helena-hospitaal kan volgens Jan Jacobs van die Handjie Vol-projek nie toegegooi word nie. “Daar moet ’n pyp ingesit word, want dit is deel van die stormwaterstelsel. Die grond wat ingeval het, moet uitgehaal word. Dit is ’n baie gevaarlike situasie,” sê hy. By Jessica Fouché, wat wys hoe diep die gat is, is haar pa, Eddie Fouché.

You need to be Logged In to leave a comment.