Jan Jacobs en sy Move One Million-span van die Odendaalsrus-gemeenskap het op Dinsdag 12 Julie begin om skenkings van verbygangers en motoriste in te win om die gevaarlike Phakisa-pad reg te maak en in stand te hou. “Ons hou by ons belofte. Ons sal Maandae, Woensdae en Vrydae aan die pad werk totdat dit veilig is,” sê Jacobs. Hier werk hy aan een van die slaggate op die gevaarlike pad. Foto: Verskaf


Kom belofte na

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 4 December 2025
    Vista E-Edition 4 December 2025

Gift this article