Twee meisies van die Primêre Skool Naudeville, Mia Best en Chenike van der Merwe, is in die o.13B-Lejweleputswa-krieketspan ingesluit.