Roean Bezuidenhout, afrigter van die eerste rugbyspan en waarnemende onderhoof van Welkom-Gimnasium, is as ’n keurder vir die Suid-Afrikaanse skole­rugbyspan in 2024 aangewys. Bezuidenhout sal hoofsaaklik by die Cravenweek betrokke wees om spanne te help keur. Die Cravenweek-toernooi vir 2024 vind by die Monument-Hoërskool in Krugersdorp plaas. Foto: Verskaf

Credit: SYSTEM

  • Untitled post 265989
    Vista E-edition 10 July 2025