Die kleuters van die Isobel Cooke-kleuterskool in Odendaalsrus het op Vrydag 28 November al Kersfees by die skooltjie gevier. Kersvader (Dylan Marais) het kom kuier en geskenkies uitgedeel. Op die foto van links is Van links is Karano Sephofana, Zanli Viljoen, Handré Swiegelaar, Kagiso Sepelani, Natán Rani en Léander du Plooy. Foto: Verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 15 January 2026
    Vista E-Edition 15 January 2026

Gift this article