Die gospelgroep Onbeskaamd lei op 12 November om 09:00 die Erfdeel-gemeente Riebeeckstad se Kerssangdiens.

Enigeen is welkom om saam te loof en prys.

CD’s sal na die optrede te koop wees.

Toegang is gratis, en slegs ’n kollekte word opgeneem.

Bel Rina van Heerden of Miranda Wiid by 057-388-3186.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Untitled post 265989
    Vista E-edition 10 July 2025