Vista wil ’n Facebook-album van huise met Kersversierings in die Goudveld skep, tesame met aanwysings van ’n Kersliggieroete vir sy lesers. Stuur die adresse van die huise of sakepersele wat met Kersliggies versier word na mwill@­volksblad.com.This year Vista would like to compile a Facebook album of houses in the Goldfields with Christmas decorations, accompanied by a Christmas lights route for readers. Send addresses of houses or businesses with Christmas decorations to mwill@volksblad.com. Die adresse op die liggieroete is tot dusver soos volg aangeteken: Welkom: Roosmarynstraat 32, Jim Fouché-park, en Othelloweg 55Road, Bedelia. Virginia: Zondereindweg 40Road, Harmony (Liggies is aan van 09/12 tot 26/12. Van 09/12 af sal daar ook elke aand ’n vlooimark by die adres wees. Die Kersliggies en vlooimarkte wat hier gehou word, het al ’n jaarlikse instelling geword.) en Era-singelCrescent 45, Kitty, Virginia. Allanridge: Keurboomstraat 16; Keurboomstraat 17; Keurboomstraat 26; Komatiestraat 27; Caledonstraat 91; Blesbokstraat 1; Blesbokstraat 2; Blesbokstraat 9; die winkelsentrum en poskantoor en Galway­straat 16, uitbreiding 3. Die Dietjies en Daaitjies-Kersmark word op Saterdag 7 Desember(07/12) 7 Desember by die poskantoorsentrum in Allanridge gehou. Die mark begin om 09:00.

You need to be Logged In to leave a comment.