Die NG kerk Harmonie hou op 18 Augustus ’n bingo-aand in die kerksaal.

Dit begin om 18:00 vir 18:30 en almal is welkom.

Dit kos R50 per persoon en sop en sjerrie word bedien.

Kontak die kerkkantoor by 057-217-1530 om besprekings te doen.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 11 December 2025
    Vista Edition 11 December 2025

Gift this article