Kerk hou lofsangdiens

Die sangpaar Francois en Elizabeth Fourie besoek op 20 November die NG Gemeente Odendaalsrus om ’n lofsangdiens om 09:30 vir Kersfees aan te bied.


Die sangpaar Francois en Elizabeth Fourie besoek op 20 November die NG Gemeente Odendaalsrus om ’n lofsangdiens om 09:30 vir Kersfees aan te bied.

Somerkersfees bestaan uit ’n verskeidenheid van lof- en aanbiddingsliedere en samesang, afgewissel met verse, gebede en voorlesings.

Almal is welkom en CD’s en DVD’s sal te koop aangebied word.

Skakel 082-929-9275 vir meer inligting.

You need to be Logged In to leave a comment.