Kaylin sing soos ‘n nagtegal, behaal 8 goue medaljes

Wen goud: Kaylin Pretorius (21) kantoorassistent by die Laerskool Riebeeckstad het deelgeneem aan die Talent Africa se Nasionale Rondte.


Kaylin Pretorius (21) kantoorassistent by die Laer

Kaylin Pretorius (21) kantoorassistent by die Laerskool Riebeeckstad het deelgeneem aan die Talent Africa se Nasionale Rondte. Kaylin het ingeskryf vir agt items en wen agt goue medaljes. Dit is Kaylin se negende jaar wat sy aan Talent Africa deelneem. “Talent Africa laat jou voel jy is deel van die groot uitvoerende kunste familie”, sê sy. Kaylin kwalifiseer om deel te neem aan die eindrondte van die Stars of the Universe International
Kaylin Pretorius (21) kantoorassistent by die Laerskool Riebeeckstad het deelgeneem aan die Talent Africa se Nasionale Rondte. Kaylin het ingeskryf vir agt items en wen agt goue medaljes. Dit is Kaylin se negende jaar wat sy aan Talent Africa deelneem. “Talent Africa laat jou voel jy is deel van die groot uitvoerende kunste familie”, sê sy. Kaylin kwalifiseer om deel te neem aan die eindrondte van die Stars of the Universe International.
Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.